DerivedFunction/polyglot-tagger-100L-4M
Token Classification • 0.3B • Updated • 913
sentence stringlengths 9 1.07k |
|---|
Net gespan ná moord op juffrou |
Melissa Fourie, uitvoerende direkteur van die CER, het Donderdag gesê sy en haar span regsgeleerdes verteenwoordig agt bewaringsorganisasies wat teen Atha Africa se waterlisensie, mynreg en omgewingsgoedkeuring veg. |
Die nadele van die prosedure sluit ook die gepaardgaande risiko's in wanneer narkoseprosedures ondergaan word. Dit kan die volgende insluit: |
Vertel asseblief vir LitNet se lesers waar jy aan “Maer vir net een dag” gekom het. |
Geluk is om met jou beste vriend te trou |
CRONJÉ EEN VAN LEEUS SE GRÓÓT WAPENS |
Aanhou om oor die langtermyn te belê |
Ons neem altyd die kliënt se voordeel as die hoogste prioriteit.Prys is onderhandelbaar onder verskillende omstandighede, ons verseker jou om die mees mededingende prys te kry. |
Want ons laat toe dat ons beheer word. Ons laat nie genoeg plek vir die nodige ontwikkeling nie, en ons pause. |
Vanoggend toe ek ontwaak en uitkyk, hier vanuit my hoë toring oor die koppies en boomryke area waarin ons woon, het ‘n dankbaarheid oorvloedig, soos ‘n snoeskombers, om my koue gemoed kom vou. |
U kan die video's aflaai as u daarvan hou deur op die aflaaiklik onder die video te klik. Sommige hebsugtige webwerwe laat nie hul video's aflaai nie, maar WatchMyGF hou nie van hulle nie, en die beste is dat WatchMyGF inhoud van baie premium porno-webwerwe het, sodat u basies al die plesier het sonder om een enkele be... |
Pierre Massyn is ’n vriend van Gysie Pienaar en skrywer van die boek Springbok Rugby-vasvra waarin Pienaar en Ruan figureer. |
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer. |
Hoe kan ek my binnenshuise plante lewendig hou? |
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal. |
Spraakborrel skep pop-up spraakborrels met teks. |
Klik en lees jou September-uitgawe hier. |
Gasspreker Chase Rhys en aanbieder Marita van der Vyver is aan die woord in hierdie podsending wat uit uittreksels uit verlede jaar se aanlyn kursus bestaan. |
Hoewel sentiment korttermynbewegings aandryf, het fundamentele faktore tyd nodig om na die mark deur te werk. |
Hier is agt algemene seksdrome en wat u daaruit kan leer. |
Die Springbokke het Engeland Saterdag met 'n telling van 32-12 geklop om as die wêreldkampioene in Jokohama, Japan gekroon te word. |
PNHS kan nie wag om jou deel te maak van ons wenspan nie. Hou hierdie spasie dop vir die nuutste inligting rondom inskrywings en departementele vereistes en datum. |
Verkoper se hulp op `n konvensionele lening |
7. Onthou die ou dae, beskou die jare van alle geslagte. Vra jou vader en hy sal jou inlig, jou oudstes en hulle sal jou vertel. |
Vir meer as 20 jaar is ons daartoe verbind om hoëgehalte presisiebewerkingsdienste aan globale kliënte te verskaf. |
Dood die virus binne 'n kort tydjie in die lug, wat die moontlikheid van virusoordrag aansienlik verminder. |
Wall Decor Packing: Deursigtige OPP |
Bronne: metro.co.uk, mirror.co.uk |
Voormalige aanspraakmaker op die Republikeinse Party in Amerika se nominasie as presidentskandidaat, Ted Cruz, het hom Woensdag die argwaan van afgevaardigdes na die nasionale konvensie op die hals gehaal, toe hy verseg het om Donald Trump te ondersteun. |
Hoe om jouself te verdedig in `n straatstryd |
Mevrou Gigaba giggel sjarmant deur die onderhoudvoerder se stroperige inleiding en sê sy't haar man vergewe vir sy buite-egtelike verhouding en met Mkhize afgereken, want niemand “vat nie aan my familie nie". |
Baie spelers deel hul eie verhale van base of teenstanders in Destiny en Destiny 2 wat hulle kan herwin. |
Geel is die kleur van die son. Net soos die geel gloed van ons son moet ons geluk en vrolikheid uitstraal. |
“Ons moet kyk na waar ons ekonomie tans staan. Suid-Afrika het ʼn ooraanbod van elektrisiteit en die land het nie geld om nou enige groot kernkragstasies aan te lê nie.” |
Amptelike voorskou – Dinge van ’n kind |
ondersteun maroela media só |
Natuurlike hulpbronne van Suid-Afrika. |
“Die identiteit van die oorledene sal bekend gemaak word sodra die SANW amptelik die familie en naasbestaandes in kennis gestel het.” |
Skool gesluit omdat onnies kinders vrees |
Heg die deuranker aan die oefenband vas. Die deuranker het gewoonlik 'n aangehegte bal of skuimskyf en 'n aansluiting waardeur die band geskroef word. Sommige oefenbande het 'n permanente anker, wat in hierdie geval oorgeslaan kan word.2. |
Die DA het intussen ʼn petisie begin waarin die party die parlement vra om OBP en die minister te dwing om entstowwe vir bloutong en Afrika-perdesiekte aan die privaatsektor beskikbaar te stel. Die petisie het reeds meer as 10 000 handtekeninge. |
WAT IS JOU BESKOUING VAN GELD? |
Shakespeare het geskryf vir die massas van Elizabethan Engeland, waarvan baie nie kon lees of skryf nie, 'n feit waarvan hy bewus sou wees. |
Beplan jou inkopies behoorlik voor jy Spar toe gaan sodat jy nie oormôre weer hoef te ry om tandepasta te gaan koop nie. |
“Een van daardie stappe is ’n oudit wat ons van al die departement se eiendomme laat doen het. Ons weet nou presies wat die waarde van hierdie eiendomme is. |
Klein gemeenskappe waar ons mekaar help om deur die krag van die evangelie te groei. |
“Ja Generaal, ons het jou nog die hele tyd.” |
Daar is nuttige, veeldoelige werktuie en vate in u kombuis . u hoef net 'n bietjie kreatief te wees |
Sonder ʼn WB-plek sal Duitsland nouliks sulke borge vind, daarom die belangrikheid van ʼn toernooi-sege in Marseille. |
Sit saam met aartappels , noedels of rys saam met 'n gegote slaai , groenbone , of jou familie se gunsteling kantgroente. |
12Dan sal ons seuns in hulle jeug |
Beskrywing van die variëteit |
Om vroue te motiveer en om vir hulle te sê ek verstaan, gee vir my soveel vreugde. |
11. Die Somerland-tragedie |
Drie meter gevlegde koperdraad en 22 gauge geïsoleer |
Wat beteken dit daar waar jý werk? |
Die egpaar het reeds twee dogtertjies. |
Veralgemening. Alle kaarte is abstraksies van die werklike wêreld. |
Alhoewel die Stormers die afgelope seisoen meer agter hul eie pale verkeer as hul opponente s’n, het dit nie gekeer dat Hippokrates met ‘n groot gros gees die N1 aangedurf het Nuweland nie. |
Onthou jy die toneel waar Margery Sansa oor Highgarden vertel? Verduidelik haar hoe pragtig Highgarden is. Stel jou voor lush groen en skoonheid rondom, kompleet met pragtige blomme. Bangalore-paleis teleurstel nie. Dit is 'n skoonheid, majestueuse argitektuur en perfekte weer van Bangalore. Dit maak dit ideaal vir Ole... |
Lizz Meiring is nie net 'n bekende op die skerm en verhoog nie, maar het ook 'n paar ander luikende talente. Vind meer uit hier. |
Antjie Krog se allerbekende gedig ‘Ma’. |
Die sleutel is ons vertel hulle teenoor hulle gevra oor die eerste twee pare en dan gevra oor nog meer. Dit is waaroor die verkoop gaan. |
Eksplisiete instruksie is gebaseer op 'n leerteorie wat daarop dui dat ons onthou wat ons die meeste dink. van shutterstock.com |
Luidens Netwerk24 sê Jafta Mokoena, DA-wetgewerlid, dat inwoners van Mashaeng by Fouriesburg in 2009 laas ononderbroke watertoevoer gehad het. |
Wilna Adriaanse, en ek haal aan: |
Alternatiewelik kan u 'n artisjokrisotto of sampioen tagliatelle berei. |
VRAAG: Waarom fokus die Wêreld van Môre op eindtydse gebeure en apokaliptiese onderwerpe in plaas van om te fokus op wat Jesus verkondig het? Is dit nie ongesond nie? |
LEI: U leierskapformaat ‘Future of Leadership Salon’ het hierdie jaar die tweede ronde betree. Wat het sedert verlede jaar met die rol van leiers gebeur? |
Hanteer en bestuur die afval wat in ons huise, kantore of werk gegenereer word, en vermy direkte kontak daarmee. |
In die video kan gesien word hoe die kind in die water sukkel. Die man hou haar op ’n kol onder water terwyl sy snak na asem. |
Die vriend het ook verklap dat Louis ’n betrokke pa wil wees. Hy het van byna reg om die wêreld gevlieg om vir Briana by te staan tydens die eerste sonar-ondersoek. |
Vinnig vorentoe duisende jare en jy het die 19de-eeuse sirkulasie oorloë tussen Joseph Pulitzer en William Randolph Hearst. Albei mans, die media-titane van hul dag, word daarvan beskuldig dat hulle die nuus sensasioneel maak om meer referate te verkoop. |
HIER’S DIE EERSTE DEEL VAN PARIS SE ONDERHOUD MET OPRAH |
44. Maar omdat hulle gedink het dat Hy by die reisgeselskap was, het hulle 'n dagreis ver gegaan en Hom onder die familie en onder die bekendes gesoek. |
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24. |
“Die algehele verhoging is dus 6%,” het Thejane gesê. |
NOTAS: Dit vra beslis te veel van jou, maar sommige kitaarspelers wil gestoot word. Hierdie lied gebruik 'n alternatiewe tuning bekend as DADGAD . Dit sal 'n geweldige hoeveelheid werk inneem, en jy sal waarskynlik nie die helfte daarvan kan speel nie, maar waarom nie probeer nie? |
Die voordele van Sago Caterpillars vir gesondheid |
Volgens data wat Donderdag gepubliseer is, het Digital World Acquisition Corp teen einde Junie slegs $3 000 kontant op sy naam gehad. Aandele in die maatskappy het boonop met 71% afgeneem. |
Sal u 'n dermbeweging hê tydens arbeid? |
HOOR HIER, BOEKWURMS! Ervaar die nuwe donker dieptes van Rudie van Rensburg se skryfwerk in hierdie maand se luisterboek, 'Merk'. |
Hou die aksie aan jou of jou kleuterband van die spel. Maak seker dat jy ou vaardighede versterk deur dinge te kies wat jou kleuter alreeds weet hoe om te doen. Dit sal jou kind ook 'n gevoel van vertroue en sukses gee. Sprinkel dan daardie bewegings met diegene wat jou peuter nog nie bemeester het nie. |
Die besef dat hy op iemand ’n indruk gemaak het, maak alles vir hom die moeite werd. |
5 geestelike boodskappe wat arende kan oordra |
Die installeerder stig geen lêerverenigings nie. |
Huldeblyk aan Catharina Elizabeth Honiball |
Toe die Zambiese president Kenneth Kaunda in Desember 1990 die skepping van opposisiepartye goedgekeur het, het Levey Mwanawasa onder die leierskap van Fredrick Chiluba by die nuutgeskepte Beweging vir Veelpartydige Demokrasie aangesluit. |
Die ervaring binne jou droom positief was. |
Dankie die Lekker musiek Hoop julle het n Awsome dag |
In plaas daarvan om vermoëns te komplimenteer met stokperdjies, belangstellings, vaardighede of selfs loopbane, sal die chauvinis konsentreer op die manier waarop jy lyk. |
Danksy video chat Saint-Genès-de-Lombaud jy kan ontmoet snaaks vriende uit alle meer as die wêreld. |
So moet nie net registreer om rond te kyk en jou geld terug te vra nie. Wag eerder en word net ‘n affiliaal |
“Ek wil ’n Vogue-model word, maar ek is hopeloos te kort daarvoor!” laat sy laggend hoor. |
Arehan Brand praat met Trudi van Wyk van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding oor ondersteuningsdienste by hoëronderwysinstansies. Ivan Swart, ‘n inhoudsbeampte by Northlink College, vertel ook vir Percy Mogale, Kompas se nuwe veldverslaggewer, meer van die ambagsektor. |
Die trein het twee keer stilgehou vir toesprake. |
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. |
Sny die ui en knoffel fyn. Sit 'n groot pot met 'n bietjie olie op die hitte, voeg dan die ui by en laat dit 'n paar minute kook. Voeg dan die knoffel by. |
Gaste Geskenke: Jampie Muller & Leon Rossouw self gemaak |
Die Nasionale Vergadering het in Junie ’n nuwe komitee in die lewe geroep om na die wysiging te kyk. |
Each file is in this format for languages in ISO 639 2-letter codes:
train/en/en.parquettrain/es/es.parquetHuggingFaceFW/finetranslations
The dataset is released under the Open Data Commons Attribution License (ODC-By) v1.0 license. The use of this dataset is also subject to CommonCrawl's Terms of Use.
@misc{penedo2026finetranslations,
title={FineTranslations},
author={Guilherme Penedo and Hynek Kydl{\'\i}{\v{c}}ek and Amir Hossein Kargaran and Leandro von Werra},
year={2026},
publisher = {Hugging Face},
journal = {Hugging Face repository},
howpublished = {\url{https://huggingface.co/datasets/HuggingFaceFW/finetranslations}}
}